Tuesday, 24 January 2012

I Know your Name

Do you know what I see when I look at you?
Do you know the true measure of My love for you?

A love that stretches beyond the fears and guilt
That is hidden in silence when everybody looks your way
They don’t know you
Yet they judge you
But their human eyes don’t see the way I do

Do you see that there’s no distance too wide for Me to cross?
And that I see in you the reason for a blood-stained wooden cross?

There is life beyond the shadows
There is truth that will demolish every lie

You are the one that I love
I have chosen you
I know your name

I look beyond all your efforts made of clay
To search a heart that has been lost
But now I call you to believe
Cos you were destined  to live

I see in you a bride of beauty divine
I love you deeply
Long to make you MINE.

Janie Davel


Hartseer

In besige strate loop hartseer alleen
In beddens le dit saans verbloem
want daar is niks waarin hartseer kan roem

Dit skuil tussen berge
Word vermom tussen mense
Kry soms ‘n stem wat bewe
Wat stry teen wat dit aan jou doen

Waar  verkragting liefde is,
is hartseer geen verweer
Is dit so diep gewortel dat dit jou wese beheer

As jy lag sal niemand weet hoe jy verniel is,
wonder of jy ooit weer heel sal wees

Soggens maak jou seer jou wakker
Dwing dit jou genadeloos om trane te keer
Wat doen jy as jy voel jy kan nie meer?

Want almal het ‘n hart met onbeheerste emosies-
Woede
Veragting
Seer
en haat

Elke hart wil deel, wil praat
Wil die seer van die verlede beter maak
Elke hart wil liefde smaak

Elkeen leef met sy eie stem
Sy eie keuses
Sy eie kuns van oorlewing

Want jy haal asem
Jy leef maar in wese is jy dood
want niemand hoor jou hart se nood

Jou wonde toegesmeer
maar die sout van jou trane drip deur die seer

Janie Davel
6 Maart 2011


Donker Sluiers

Donker donker sluiers
Wat met gewigte jou emosies bly tap..

Jou hand skyn deur die gordyn van jou siel
Maar daar is niks om aan te raak nie
Ontoereikend
Onaangeraak deur liefde
So verniel deur die lewe
Ontvoer...

Jou stem agter glas
So dood soos jou jou oë
Kan jy sien hoe jy bloed uit jou are tap?
Weet jy wat jy doen?

Kyk  na die bloedspore
In die gange van jou hart
Hoe het alleenheid jou dan so verteer?
Wat lê so diep begrawe
Dat jy stukkend deur glas oë bly staar?

Janie Davel
20 November 2010

Lewe

Lewe is 'n teiken wat almal graag wil tref.
Elke hart vertel 'n dorre verhaal van seerky en 'n hunkering na soveel meer..

Lewe is water wat die siel se dors sal les.
Maar woorde is soms lemme wat die hart vir ewig kwes.

Ver en wyd gaan soek ek na vrede..
Leef ek dan nie meer?
Het ek êrens tussen wraak en bloed-spoor met my hart betaal?

Bloeisels kleur die strate in.
Selfs 'n reuk aan elke blaar.
Maar die mens het tog 'n keuse en dit is die gevaar.

"Bly 'n rukkie langer," smeek die eensaamheid vanaand.
Die hande van eensaamheid is dood. Geen gevoel..
Geen teken van lewe.

'n Dowwe beeld van more.
Jou skerp woorde op my spieël geskryf..

Die hart bly die mees kwesbare skepping.
Jou woorde 'n lem met bloed bevlek.

Janie Davel
27 Mei 2010

Dans met My

Ek het jou toegedraai in watte
en met dooie oë na jou gestaar
Kon nooit vind wat diep binne jou lê
So geheimsinnig soos 'n sluier
So morbied soos die donker..

Moet ek wonder- Is dit jy?
Wat skuil agter die deure van jou oë?

Wees tog kind as jy my lewenslus bewonder
Ek staan soekend langs jou
met die letsels van die lewe

Leef deur die wind wat die blare roer
as ek jou stem nie langer kan hoor
Sing vir my deur die riete
Gee my jou hand
Net 'n stukkie van jou
Die sout van jou trane
Die diepte van jou liefde

En...

Voor jou asem jou beveel om vir ewig stil te bly

Dans met my..

Janie Davel

3 Oktober 2010

Black Tears

I cried black tears
that turned to velvet
in the light of the sun
I know you may be deceived
into believing that when you turn away,
I will forget..
But instead,
oil leaks from my lamp
as I attempt to make words
The evidence of how deep my love flows for you


Like crystals in the light of the stars..

Even when I close my eyes
and no longer gaze upon your beauty
Even then you will be a part of me

Janie Davel
5 December 2010

Sunday, 23 October 2011

It's been ages since I've been here! Feels like the well of words is dry. I've been wanting to update my blog for a while now but kept postponing and neglecting it. Don't know if other writers would agree with me but the less I write, the less I want to write. Sometimes my thoughts refuse to make their way to the screen or to be blotted down on paper. But apparently, the only way to get rid of a writers blog is to start writing. (Makes no sense at all. I mean, it's called writers block because your mind goes blank...huh?) Anyway, I'm testing this theory now. (Don't know if it's theory or fact but will soon find out). I woke up this morning with a sense of urgency to write something at least. So, I decided that if it was at all possible to find my dreams in words then I'll attempt to seek and chase after my dreams as I write. I woke up early and couldn't fall asleep again so I lay worrying. You know how when you can't sleep you worry, and the more you worry, the less you sleep.. Oh my goodness! And I did mention in a previous post how grumpy I am if I don't get enough sleep. But it struck me this morning as I lay in bed, blurry-eyed, that life is the dreams we dream while we're awake and that, instead of wishing we could fall asleep, we should dream wide-eyed.

 I'd love to travel! Go places and see things.. I believe it to be like breathing a different kind of oxygen. Something sweet. I've always had a burning desire to visit Paris. Maybe write books there. You know, paint with words in a small cafe as people walk by.. Or somewhere out in the open where I can embrace time and space.